Luister nou

“Spider-Man” verdagte weer in hegtenis geneem

Deur Pretoria FM Nuusspan

’n Man wat vroeër vandeesweek uit die Jeppe-landdroshof in Johannesburg ontsnap het, is weer in hegtenis geneem.

 

’n Video wat wyd op sosiale media versprei is, wys hoe Onoshana Thando Sadiki, van die boonste verdieping van die drieverdiepinggebou afklim en weg hardloop. Dit is nie bekend hoe hy daarin kon slaag om die veiligheidswagte by die hof te ontduik nie. Hy is weer in Malvern in hegtenis geneem.

 

Sadiki het aanvanklik in die hof verskyn op aanklag van huisbraak en diefstal en daar sal na verwagting nou nog oortredings by sy klagstaat gevoeg word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Internasionale Perspektief nuut

Wie gaan die middeltermynverkiesing in die VSA wen?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 23 Oktober 2026

Fotokrediet: BusinessTech

eThekwini beplan nuwe pretpark in Durban

Ander Nuus Artikels

The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan
Willie 2
Willie Spies: Alle partye is kleiner partye
Ernst Roets
Roets aanvaar parlement se uitdaging
Placeholder_400x230
Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Luister nou