Luister nou

Rondebult-man skuldig aan moord op ouers en suster

Deur Pretoria FM Nuusspan

22 Januarie 2025

Eugene Botha van Rondebult naby Germiston is vroeër vanmiddag lewenslange gevangenisstraf opgelê in die Johannesburg hooggeregshof vir die moord op sy ouers, en suster.

Die 43-jarige Botha het skuld beken op aanklagte van moord op sy 72-jarige pa, Johan, sy 69-jarige ma, Rikkie en sy 36-jarige suster, Soné.

Volgens sy bekentenis het hy hulle op 1 Januarie 2024 in die gesinswoning in Rondebult naby Germiston vermoor, deur hulle met ‘n hamer aan te val. Hulle liggame is in ‘n bakkie in ‘n veld gevind.

Behalwe vir die lewenslange gevangenisstraf vir die drie moorde is hy ook gevonnis tot 15 jaar gevangenisstraf vir die onwettige besit van ‘n vuurwapen, vyf jaar vir die onwettige besit van ammunisie en drie jaar vir dwarsboming van die gereg gevonnis.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: The North Africa Post

Solidariteit voer samesprekings met die Withuis oor Agoa

Israel verkiesing - Alhurra

Israel se verkiesing eindig in dooiepunt

Suliman Carrim

Suliman Carrim uit op borgtog

Fotokrediet: Polity

Ian Cameron vra Senzo Mchunu se verwydering

Fotokrediet: WUNC

Israel se verkiesingsuitslag dui op ’n kop-aan-kop-stryd

Ander Nuus Artikels

Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 30 Oktober 2026
Fotokrediet: Rolling Stone
Sir Patrick Stewart, Star Trek- en X-Men-ster, op 86 oorlede
Nhlanhla Mkhwanazi
Mkhwanazi binnekort nuwe hoof van die Valke
Fotokrediet: The North Africa Post
Solidariteit voer samesprekings met die Withuis oor Agoa
Israel verkiesing - Alhurra
Israel se verkiesing eindig in dooiepunt

Luister nou