Luister nou

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Deur Pretoria FM Nuusspan

‘n Voormalige vroedvrou en verpleegster, Yolande Maritz-Fouchee, het vandag in die hooggeregshof in Pretoria skuld ontken op 14 aanklagtes teen haar.

Maritz-Fouchee word aangekla van bedrog, aanranding op vier moeders en hul babas, en dat sy ’n ongekwalifiseerde persoon aangestel het om haar tydens geboortes by te staan.

’n Klag van strafbare manslag is ook by die finale akte van beskuldiging gevoeg.

Maritz-Fouchee was destyds ’n gekwalifiseerde vroedvrou wat by die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging geregistreer was. Sy het egter tydens die beweerde misdrywe babas gestrem gelaat of die baba’s is oorlede.

Die saak duur voort.

FOTO: Carte Blanche

One Response

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: VF Plus

Rietvleidam se behandelingsaanleg is buite werking

Fotokrediet: Marshall Security

Suid-Afrikaners verloor miljarde aan digitale bankbedrog

Lex Libertas reageer op rasgebaseerde beleid vir die huur van staatsplaasgrond
Die voorspaakgroep, Lex Libertas sê die regering se rasgebaseerde beleid vir die huur van staatsplaasgrond versterk die bewering dat minderhede in Suid-Afrika vervolg word.
Die organisasie berei ’n verslag voor en wil met die minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling vergader.
Dit volg nadat departementele advertensies vir staatsplase in Mpumalanga en die Wes-Kaap bepaal het dat slegs swart, Indiër- en bruin Suid-Afrikaanse burgers kan aansoek doen.
Lex Libertas se uitvoerende direkteur, dr. Ernst Roets, sê grondbeleid moet ekonomiese groei, voedselsekerheid en landelike werkgeleenthede bevorder, terwyl gelykheid voor die reg gehandhaaf word.
Fotokrediet: Instagram

Lex Libertas reageer op rasgebaseerde beleid

Fotokrediet: The Citizen

OVK gaan kandidaatbenoemingsproses vir 32 partye heropen

Boer tot bord

Wat is sukses?

Ander Nuus Artikels

Brandstof
Godongwana kondig verligting by die pompe aan
Fotokrediet: Vecteezy
Mini-begroting onder druk: BOSA en AfriForum eis brandstofverligting
Verkiesing - Trek Kruisie - OVK copy
OVK ontvang 700 klagtes oor verkiesingsverwante inhoud
Fotokrediet: VF Plus
Rietvleidam se behandelingsaanleg is buite werking
Fotokrediet: Marshall Security
Suid-Afrikaners verloor miljarde aan digitale bankbedrog

Luister nou