Luister nou

DA-adjunkminister uit Ramaphosa se kabinet verwyder

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die presidensie het in ‘n verklaring bevestig dat president Cyril Ramaphosa ‘n DA-LP en adjunk-minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Andrew Whitfielduit sy kabinet verwyder het.

Die minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni het tydens ‘n terugvoersessie oor die kabinetsvergadering gesê dat Ramaphosa Whitfield bedank het vir sy tyd in die kabinet.

Daar is vroeër in News24 berig dat Ramaphosa glo planne het om sy kabinet te skommel. Volgens Ntshavheni het die president geen aanduiding gegee dat hy van plan is om sy hele kabinet te skommel nie.

Dit is nog onduidelik wat tot dié stap gelei het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Ernst Roets

3000 kruise moet krisis onignoreerbaar maak

Tshwane-logo

Koalisies in al die metro’s verwag

Voorblad

AfriForum en March and March deel verskeie standpunte

Internasionale Perspektief nuut

Waarom die GOP nog in November kan wen

Polisielogo

SAPD wéér in die pekel oor omstrede bevorderings

Ander Nuus Artikels

Boek 3
Graffiti-boekeblad 21 Augustus 2026
Boer tot bord
Die 20/80-mite van Suid-Afrika se boere
Meisies en seuns kuberafknouery
Meisies en seuns ewe betrokke by kuberafknouery
Ernst Roets
3000 kruise moet krisis onignoreerbaar maak
Tshwane-logo
Koalisies in al die metro’s verwag

Luister nou