Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, eis dat president Cyril Ramaphosa dringend ’n minister van polisie vas moet aanstel. Hy sê dat Firoz Cachalia reeds nou al ’n jaar lank in die pos waarneem, nadat Senzo Mchunu geskors is. Volgens Hill-Lewis is misdaad ’n nasionale krisis en kan daar nie onsekerheid in