Kunsmatige intelligensie kan binnekort ‘n belangrike rol speel om noodleniging vinniger en veiliger te maak. Tegnologie is tydens die “AI for Good”-beraad in Genève bekendgestel wat hulporganisasies in staat stel om afstandbeheerde voertuie deur gevaarlike gebiede te stuur om noodhulp te lewer. Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram beplan om die