Luister nou

Oos-Kaapse skool opdrag gegee om te deregistreer na verkragting

Deur Pretoria FM Nuusspan

‘n Onafhanklike Skool in Matatiele het ‘n kennisgewing om te deregistreer van die Oos-Kaapse onderwysdepartement ontvang.

Die LUR vir onderwys in die Oos-Kaap, Fundile Gade, se woordvoerder, Vuyiseka Mboxelasê die Bergview College het die kennisgewing ontvang weens die manier waarop hulle na bewering verlede jaar ‘n verkragtingsaak by die skool hanteer het.

Sy sê een van die voorwaardes om as ‘n onafhanklike skool te mag registreer, is dat die skool ‘n veilige omgewing vir leerlinge moet skep. ‘n 7-jarige seun is glo verlede jaar by die skool verkrag.

Volgens Mboxela is ‘n saak van verkragting in Oktober 2024 aanhangig gemaak, maar meen weens die skool se bestuur van die voorval, sloer die saak. “Die departement is verder bekommerd oor bewerings dat die hoof geweier het om met polisie saam te werk.”

Mboxela sê die kennisgewing is Vrydag bedien en daar moet binne 24 uur aandag daaraan gegee word, anders sal die departement begin om kinders in alle skole te plaas.

Die skool het nog nie op die bewerings gereageer nie.

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Boer tot bord

Wat is sukses?

Matrieks

’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.

Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0

Groot dele van hoofstad sonder krag

Mark Oppenheimer

Ons moet vry wees om die regering te kritiseer

Cilliers Brink

Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Marshall Security
Suid-Afrikaners verloor miljarde aan digitale bankbedrog
Lex Libertas reageer op rasgebaseerde beleid vir die huur van staatsplaasgrond
Die voorspaakgroep, Lex Libertas sê die regering se rasgebaseerde beleid vir die huur van staatsplaasgrond versterk die bewering dat minderhede in Suid-Afrika vervolg word.
Die organisasie berei ’n verslag voor en wil met die minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling vergader.
Dit volg nadat departementele advertensies vir staatsplase in Mpumalanga en die Wes-Kaap bepaal het dat slegs swart, Indiër- en bruin Suid-Afrikaanse burgers kan aansoek doen.
Lex Libertas se uitvoerende direkteur, dr. Ernst Roets, sê grondbeleid moet ekonomiese groei, voedselsekerheid en landelike werkgeleenthede bevorder, terwyl gelykheid voor die reg gehandhaaf word.
Fotokrediet: Instagram
Lex Libertas reageer op rasgebaseerde beleid
Fotokrediet: The Citizen
OVK gaan kandidaatbenoemingsproses vir 32 partye heropen
Boer tot bord
Wat is sukses?
Matrieks
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.

Luister nou