Luister nou

Lugmag soek sy vliegtuigdeur

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Suid-Afrikaanse Lugmag het ‘n beroep op mense gedoen om op die uitkyk te wees vir ‘n vliegtuigdeur wat tydens ‘n vlug afgeval het.

Die lugmag se woordvoerder, kolonel Ronald Maseko sê ‘n King Air-vliegtuig van die lugmag, het in Lanseria in Johannesburg opgestyg en was op pad na die Waterkloof Lugmagbasis in Pretoria as deel van ‘n roetine, onderhoudsvlug.

Hy sê net na die vliegtuig opgestyg het, het die passasierdeur afgebreek. Die vlieënier kon egter daarin slaag om veilig te land in Pretoria. Die omvang, en die koste van die skade aan die vliegtuig moet nog bepaal word.

Volgens Maseko is daar tot dusver geen beserings of skade aan infrastruktuur as gevolg van die deur aangemeld nie.

3 Responses

  1. Wat n SKANDE OP DIE LUGMAG WAT SO N INSIDENT OORKOM,NA MY MENING IS SWAK DIENS VAN DIE WERKWINKEL WAT DIENSVERIG HET AAN VLIEGTUIG. NOG N BEWYS VAN AGTERUITGANG VAN ONS LAND SUID AFRIKA.

  2. Nog n bewys dat die ANC REGERING onbevoeg ,is om te regeer. Die ANC REGERING kan nie EENS n lugmagvliegtuig onderhou en instandhou NIE. PATETIES. Dit is wat BEE DOEN. HULLE IS NOU RASSISTIES, EN RASBEVOK IN DIE ERGSTE GRAAD.

  3. Nog n bewys dat die ANC REGERING onbevoeg ,is om te regeer.
    Die ANC REGERING kan nie EENS n lugmagvliegtuig onderhou en instand hou NIE.
    PATETIES.
    Dit is wat BEE DOEN.
    HULLE IS NOU RASSISTIES, EN RASBEVOK IN DIE ERGSTE GRAAD.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ad hoc - IOL

Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag

Fotokrediet: Groundup

SASSA funksioneer met net 44%

Padlangs

Nie almal is swemmertjies nie!

Tempo

Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?

Ander Nuus Artikels

plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere
Lynnwood padwerke - The Citizen
Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande
Guptas
Gupta-broers steeds gesoek
Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images
Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie
Ad hoc - IOL
Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag

Luister nou