Luister nou

Winnie the Pooh vier 100 jaar

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die geliefde kinderkarakter, Winnie the Pooh vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar.

Die karakter het in 1926 sy eerste verskyning gemaak in ’n boek deur die Britse skrywer A.A. Milne, met illustrasies deur E.H. Shepard.

Die Walt Disney-maatskappy, wat sedert die 1960’s die regte op die karakter besit, hou nou ’n jaarlange viering ter ere van die ikoniese beer.

Winnie the Pooh het oor dekades wêreldwyd gewild geraak deur boeke, animasiefilms, speelgoed en rolprente, en bly een van die bekendste kinderkarakters.

Gewilde Nuus

Mteto Nyati - TechCentral

Eskom het ’n oorskot elektrisiteit

Fotokrediet: Netwerk24

Ontdekking in Pafuri-gebied dui op pre-koloniale handel

Brandstof 1

Brandstofpryse styg hoër vanaf middernag

Stefan2

Tembisa-tenderskandaal: Beweerde meesterbrein kry borgtog

Sisi Khampepe chairperson  of the TRC commission of inquiry in Johannesburg. Photo Veli Nhlapo

Konstitusionele hof wys aansoek van die hand

Ander Nuus Artikels

Amazon-logo
Solidariteit ondersoek Amazon se beweerde rasse-uitsluiting
Anil-Sooklal
SA hoë kommissaris in Indië vrygespreek ná Zuma-Gupta-besoek
Charlie Kirk 1
Tyler Robinson moet tereg staan vir die moord op Charlie Kirk
Mteto Nyati - TechCentral
Eskom het ’n oorskot elektrisiteit
Fotokrediet: Netwerk24
Ontdekking in Pafuri-gebied dui op pre-koloniale handel

Luister nou