Luister nou

Pretoriase skoolhoof vir pornografie vasgetrek

Deur Pretoria FM Nuusspan

23 Januarie 2025

’n Voormalige onderwyser en skoolhoof van Pretoria, Maartin Kotzè is op 13 Desember 2024 in hegtenis geneem op aanklagte van blootstelling van pornografie aan kinders.

Maartin Kotzè. Foto: Verskaf

Hy het op 24 Desember in die Pretoriase landdroshof om borgtog aansoek gedoen, wat toegestaan is.

Dít volg nadat daar in Augustus 2024 ’n klag by die polisie gelê is.

Na verdere ondersoek het verskeie slagoffers na vore gekom.

Kotzè se slagoffers was almal seuns tussen die ouderdom van dertien en agtien jaar.

Die saak word deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens se eenheid vir reeks- en elektroniese misdade – SECI – ondersoek.

Die saak is tot 27 Maart vir verdere ondersoek uitgestel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: WUNC

Israel se verkiesingsuitslag dui op ’n kop-aan-kop-stryd

SANW-soldate

Ontplooiing van SANW-soldate na Durban beloop R34 mil.

Fotokrediet: Reuters

Rusland en Oekraïne stel skietstilstand in

Malaria - Regency Healthcare

Gauteng het meeste malaria-gevalle tot nog toe

Fotokrediet: Netwerk24

Verslag toon die grootste bedreigings vir groei onder Afrikalande

Ander Nuus Artikels

Israel verkiesing - Alhurra
Israel se verkiesing eindig in dooiepunt
Suliman Carrim
Suliman Carrim uit op borgtog
Fotokrediet: Polity
Ian Cameron vra Senzo Mchunu se verwydering
Fotokrediet: WUNC
Israel se verkiesingsuitslag dui op ’n kop-aan-kop-stryd
SANW-soldate
Ontplooiing van SANW-soldate na Durban beloop R34 mil.

Luister nou