Luister nou

Onderwysvakbond eis dat 2 artikels van Bela-Wet in werking moet tree

Deur Pretoria FM Nuusspan

17 Desember 2024

Die onderwysersvakbond, SADTU sê hy het sy regspan opdrag gegee om regstukke op te stel waarin hy eis dat artikels vier- en vyf van die BELA-wet in werking gestel word.

Volgens die vakbond se hoofsekretaris, dr. Muwena Maluleke kan die hofaansoek nie nou gebring word nie aangesien die hof in reses is.

Hy sê wanneer die hof vroeg in Januarie sy werksaamhede hervat moet SADTU se aansoek gereed wees om ingedien te word.

Die vakbond wil hê dat die president verplig moet word om die datum vir die implementering van dié twee artikels bekend te maak.

Intussen eis die Solidariteit Beweging dat die wet, ten opsigte van klousule vier en vyf verander moet word en beskou dit as ‘n aanval op Afrikaans.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: VF Plus

Rietvleidam se behandelingsaanleg is buite werking

Fotokrediet: Marshall Security

Suid-Afrikaners verloor miljarde aan digitale bankbedrog

Lex Libertas reageer op rasgebaseerde beleid vir die huur van staatsplaasgrond
Die voorspaakgroep, Lex Libertas sê die regering se rasgebaseerde beleid vir die huur van staatsplaasgrond versterk die bewering dat minderhede in Suid-Afrika vervolg word.
Die organisasie berei ’n verslag voor en wil met die minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling vergader.
Dit volg nadat departementele advertensies vir staatsplase in Mpumalanga en die Wes-Kaap bepaal het dat slegs swart, Indiër- en bruin Suid-Afrikaanse burgers kan aansoek doen.
Lex Libertas se uitvoerende direkteur, dr. Ernst Roets, sê grondbeleid moet ekonomiese groei, voedselsekerheid en landelike werkgeleenthede bevorder, terwyl gelykheid voor die reg gehandhaaf word.
Fotokrediet: Instagram

Lex Libertas reageer op rasgebaseerde beleid

Fotokrediet: The Citizen

OVK gaan kandidaatbenoemingsproses vir 32 partye heropen

Boer tot bord

Wat is sukses?

Ander Nuus Artikels

Brandstof
Godongwana kondig verligting by die pompe aan
Fotokrediet: Vecteezy
Mini-begroting onder druk: BOSA en AfriForum eis brandstofverligting
Verkiesing - Trek Kruisie - OVK copy
OVK ontvang 700 klagtes oor verkiesingsverwante inhoud
Fotokrediet: VF Plus
Rietvleidam se behandelingsaanleg is buite werking
Fotokrediet: Marshall Security
Suid-Afrikaners verloor miljarde aan digitale bankbedrog

Luister nou