Redaksie Op 26 September sal 3 000 wit kruise voor die Withuis in Washington, D.C. opgerig word. Dié projek van Lex Libertas en die New York Young Republican Club (NYYRC) word aangepak ter nagedagtenis aan slagoffers van plaasmoorde in Suid-Afrika. Volgens ’n mediaverklaring oor die projek is die doel “om