Redaksie Lucia van Wyk is reeds welbekend in Afrikanerkringe as die uitvoerende hoof van die Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys (BCVO) en is nou as die eerste vroulike voorsitter van die direksie van die Voortrekkermonument en Erfenisstigting sedert sy opening in 1949 aangewys. Van Wyk het aan Nuusweek gesê dat