Luister nou

Datum om na nuwe Sassa-kaarte oor te skakel, weer uitgestel

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die sperdatum vir die oorskakeling na die nuwe swart Posbank-kaarte is na 30 April uitgestel.

Sowat 800 000 SASSA afhanklikes het nog nie die oorskakeling voltooi nie.

Die oorspronklike sperdatum was eers 28 Februarie, wat toe uitgestel is na 20 Maart.

Die minister in die presidensie Khumbudzo Ntshavheni sê afhanklikes kan enige Poskantoor, plaaslike handelaar of Sassa-kantoor besoek om hulle nuwe Posbank kaarte te kry.

Die posbank het reeds 1,4-miljoen nuwe kaarte uitgereik.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Cilliers Brink

Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Internasionale Perspektief nuut

Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Fotokrediet: Daily Maverick

Suliman Carrim in hegtenis geneem

Fotokrediet: Freedom Front Plus

Die VF-Plus kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit

Ander Nuus Artikels

Matrieks
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.
Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0
Groot dele van hoofstad sonder krag
Mark Oppenheimer
Ons moet vry wees om die regering te kritiseer
Cilliers Brink
Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie
Internasionale Perspektief nuut
Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Luister nou