Luister nou

DA eis opskorting van SANW planne om na Kuba te gaan

Deur Pretoria FM Nuusspan

SANDF

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wil aanstaande jaar 20 van sy soldate teen R28 miljoen na Kuba stuur vir kursusse, hoewel dit nie in Suid-Afrika erken word nie. Die maandelikse koste verbonde aan dié opleiding – wat oor twee jaar strek – beloop tussen R115- en R140-duisend per student per maand.

Suksesvolle kandidate sal twee jaar in Kuba moet deurbring en boonop Spaans in die eerste jaar leer. Kandidate moet óók deeglike mediese, sekuriteits- en polisie-agtergrondondersoeke slaag.

Die DA eis die onmiddellike opskorting van dié planne. Die DA-LP en die party se woordvoerder oor verdediging en militêre veterane, Chris Hattingh sê die minister van dié portefeulje, Angie Motshekga en die weermagleierskap moet verantwoording doen vir dié vermorsing van belastingbetalersgeld.

One Response

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: Freedom Front Plus

Die VF-Plus kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit

DNS-toetse

Slegs 1,5% van polisiediens se DNS-toetse betyds verwerk

Fotokrediet: Smile FM

SASSA se nuwe betaaldatums vir November aangekondig

Fotokrediet: Facebook

Iran is versigtig vir die VSA se aanval

Airlink-verbyvlug

BLO handel ondersoek na Airlink se verbyvlug af

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026
Fotokrediet: Daily Maverick
Suliman Carrim in hegtenis geneem
Fotokrediet: Freedom Front Plus
Die VF-Plus kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit
DNS-toetse
Slegs 1,5% van polisiediens se DNS-toetse betyds verwerk

Luister nou