Ons gesels landbousake! Vir navrae e-pos [email protected]
Ons fokus op natkarkassindroom wat nou by talle skaaprasse gevind word.
Kry ook die weeklikse damverslag wat soos gewoonlik op Vrydae gedeel word.
Landbou Weekblad gesels later oor ’n paar landboukwessies waaroor hulle hierdie week berig.
Ons vind uit waarom tegnologie deurslaggewend vir suksesvolle boerdery is. Kry ook die weeklikse damverslag en Landbou Weekblad gesels later oor ’n paar landboukwessies waaroor hulle hierdie week berig.