Ons gesels landbousake! Vir navrae e-pos [email protected]
EN, LandbouWeekblad gesels later oor die kwessies waaroor hulle in hulle jongste uitgawe en op hulle aanlyn-platform berig.
Ons fokus op Agri Limpopo se kongres wat vroeër die week plaasgevind het. Bly ook ingeskakel vir die weeklikse damverslag wat soos gewoonlik op Vrydae gedeel word. Landbou Weekblad gesels later oor ’n paar landboukwessies waaroor hulle hierdie week berig.
EN, watter weerverskynsels het op die oomblik ’n uitwerking op die landbousektor?
Watter huidige weerverskynsels het tans ‘n impak op die landbousektor? Ons vind later uit.