Stem vir Pretoria FM

Stem vir Pretoria FM

Pretoria FM-luisteraars is die lojaalste luisteraars in die land. Daarom neem ons vanjaar weer deel aan die Radio Awards 2022: My Station se radiokompetisie.

Die My Station-radiokompetisie bied aan luisteraars die geleentheid om hul gunsteling radiostasie in Suid-Afrika te kan kies. In 2021 was Pretoria FM aangewys as die gewildste radiostasie. Saam kan ons weer in 2022 vir die wêreld wys dat Afrikaner-luisteraars lojaal is en saam kan staan.

Een gelukkige deelnemer wat aan die stemproses deelneem kan ʼn kontantprys van R40 000 met die komplimente van die Radio Awards 2022 wen.

Voltooi die vorm

Voltooi die onderste vorm om vir Pretoria FM te stem.

    *Naam:

    *Van:

    *Kontaknommer:

    *E-posadres:

    *Ouderdom:

    *Provinsie:

    *Dorp/Stad:

    *Gunsteling stasie:

    JaEk wil graag maandeliks Pretoria FM se nuusbrief ontvang.
    JaDeur vir hierdie kompetisie in te skryf, gee jy toestemming om kommunikasie van The Radio Awards en derde partye te ontvang.

     

    Kompetisie sluit: 24 Junie 2022

    Bepalings en voorwaardes geld

    Dekkingskaart

    Wat ons kliënte sê

    Current track

    Title

    Artist