Luister Afrikaans landswyd

Pretoria FM in jou dorp

Pretoria FM wil in jou dorp uitsaai.  Om die uitsaai-owerheid te oortuig om ons te lisensieer, is dit nodig dat ons, ons steun in elke gemeenskap bewys. Jy kan ons help om aansoek te doen vir Pretoria FM in jou dorp en omgewing.

As jou dorp en omgewing Pretoria FM nog nie opvang nie, voltooi die onderstaande vorm om ons lisensie-aansoek te ondersteun.

Jy kan ook die petisievorm aflaai en dit laat onderteken deur soveel moontlik mense in jou dorp wat Pretoria FM wil hoor. Stuur dit dan terug aan ons.

Hoor ons oraloor

Voltooi die onderste vorm.

    Hoe luister jy na Pretoria FM en Klankkoerant?

    JaEk wil graag maandeliks Pretoria FM se nuusbrief ontvang.

     

    Dekkingskaart

    Wat ons kliënte sê

    Current track

    Title

    Artist