Vaarwel maskers

Deur on

23 Junie 2022

Die tussentydse Covid-19-regulasies is gisteraand stil-stil geskrap.

Die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla het die regulasies oor die dra van gesigmaskers, die perk op die bywoning van byeenkomste en die reisbeperkings herroep.

Dit is reeds in die Staatskoerant gepubliseer, en met onmiddelike effek van krag. Die minister in die presidensie Mondli Gungubele sal vandag tydens ‘n perskonferensie amptelik aankondig dat die regulasies geskrap is.

Die vakbond, Solidariteit het ook intussen die aankondiging verwelkom. Hul sou binnekort die regering in die hof pak oor die gesondheidsregulasies.


Lees verder

Current track

Title

Artist