AKTIWITEITSPROGRAM

Deur on

‘n Program vir die sport-entoesias..

Renier Grobler het gesels oor die psigiese kant van hardloop.
Adele Broodryk gesels oor hoe om te hardloop vir gewigsverlies.
Renier Grobler gesels oor ‘cross training’ vir atlete.
Adele Broodryk gesels oor ‘hill training’ vir atlete.
Renier Grobler gesels oor aanvullings vir atlete.
Adele Broodryk gesels oor hoe om geestelik sterk te bly tydens wedlope.
Renier Grobler se tema is: die opbou na die Comrades toe.
Adele Broodryk se tema is: Kragoefeninge, of versterkingsoefeninge. Hoekom het n hardloper dit nodig en moèt ek dan by n gym aansluit?
Renier Grobler praat oor atlete se grootste vrese en hoe om dit te oorkom.
Adele Broodryk praat oor periodisering
Renier Grobler gee raad oor watter tipe klere drawwers moet aantrek
Adel Broodryk gesels oor wat mens moet eet terwyl jy aan `n wedloop deelneem
Renier Grobler gesels oor beserings en hoe mens dit voorkom
Adele Broodryk gesels oor opwarmingsoefeninge
Renier Grobler praat oor dieët voor-, tydens- en na wedloop
Adele Broodryk praat oor hoe om realistiese doelwitte vir jouself te stel
Renier Grobler praat oor hoe om aan die gang te kom
Teresa Coetzee praat oor al die fiets byeenkomste in Januarie
Carel Bosman praat oor fietsryers se uitdagings
Carel Bosman praat oor hoe gereeld `n fiets gediens moet word
Teresa Coetzee praat oor die 94.7 en Double Century fietswedrenne
Teresa Coetzee praat oor die Wine 2 Whales fietswedren
Teresa Coetzee praat oor haar deelname aan die Prins George fietswedren
Carel Bosman praat oor hoe die fietswereld vroue akkomodeer
Teresa Coetzee praat oor die Change-a-Life fietsbyeenkoms
Carel Bosman praat oor watter toebehore fietsryers agter in hul hemde dra
Teresa Coetzee praat oor die Tshwane Classic en Change a Life wedrenne
Carel Bosman praat oor fiets beserings
Teresa Coetzee praat oor die Cape Pioneer trek byeenkoms
Carel Bosman praat oor die mark vir tweedehandse fietse
Teresa Coetzee praat oor die Cape Pioneer Trek en Change a Life fietstoer
Carel Bosman praat oor verskillende fietsry dissiplines
Teresa Coetzee praat oor `n splinternuwe fietswedren in die plek van die Joberg2C
Carel Bosman praat oor verskillende tipes fietse
Carel Bosman gesels oor die instandhouding van n fiets
Carel Bosman gesels oor hoe klein kindertjies aan fietsry blootgestel word
Teresa Coetzee gesels oor haar deelname aan die Berg & Bush wedren
Carel Bosman gesels oor watter tegniese vaardighede nodig is om bergfiets te ry
Teresa Coetzee gesels oor die Berg-en-Bush byeenkoms
Carel Bosman gesels oor hoe mens sielkundig voorberei vir ‘n fietswedren
Teresa Coetzee gesels oor die Tour de Tuli fietswedren
Carel Bosman gesels oor die fietsryklere
Theresa Coetzee gesels oor die Great Kei Trek
Carel Bosman gee wenke oor hoe om vir n fietswedren voor te berei
Carel Bosman gesels oor hoe mens jou eerste fietswedren kies
Teresa Coetzee gesels oor die Joburg 2 C fietswedren
Carel Bosman gesels oor fietsryers se veiligheid, na aanleiding van onlangse kapings
Teresa Coetzee gesels oor haar deelname aan vanjaar se Epic
Carel Bosman gesels oor hoe die Epic gegroei het asook e-fietse
Teresa Coetzee gesels oor die Cape Town Cycle tour en komende naweek se Epic
Carel Bosman gee raad oor wat om te doen as jou fiets se wiel vashaak
Teresa Coetzee gesels oor die Route 66 wedren en daar’s ook n onderhoud met Reinhardt van Rensburg, wat onlangs die SA’s in graskop gewen het
Carel Bosman gesels oor hoe om jou fiets reg te vervoer en hoe om op `n fiets te klim
Teresa Coetzee gesels oor haar deelname aan die Tankwa Trek en die Montecasino classic
Carel Bosman gee nog wenke vir beginner fietsryers
Teresa Coetzee gesels oor die Tankwa Trek
Carel Bosman gee raad vir mense wat wil begin fietsry

Current track

Title

Artist