fbpx

werkskepping

Nuuskommentaar: 7 Augustus Soos wat ongelukkig in Suid-Afrika die tradisie geword het oor die afgelope jare, het die Kwartaallikse Arbeidsmarkoorsig, wat op 30 Julie vanjaar vrygestel is, net slegte nuus vir Suid-Afrikaners ingehou.  Die werkloosheidsyfer van 29% is die hoogste in elf jaar, en was laas so hoog toe die hele wêreld in resessie gedompel […]

Nuuskommentaar: 21 Junie ’n Storm het om die kop van ’n bekende sportskoenvervaardiger, Adidas, se kop losgebars. Dit blyk dat dié Amerikaanse reus groot moeite doen en baie koste aangaan om hul produk onder swart mense te bemark, maar baie min swart mense in diens neem. Volgens ’n opname by Adidas se hoofkantoor in Portland, […]


Current track

Title

Artist