fbpx

regstellende aksie

Nuuskommentaar: 2 Julie Deur: Willie Spies Daar het pas weer ‘n storm losgebars oor ‘n Twitter-plasing van die DA se federale voorsitter, Mev Helen Zille waarin sy daarop sinspeel dat daar meer rassewette na 1994 gemaak is as in die apartheidsjare. Die verontwaardiging oor Zille se plasing is gevoed deur ‘n blinde geloof in die […]

Nuuskommentaar: 10 April President Cyril Ramaphosa sê vandeesweek jong, wit Suid-Afrikaners moenie die land verlaat nie omdat hulle vaardighede onder meer nodig is om die land te bou. Hy meen die gevoel wat sommige van hulle het dat hulle nie in hul geboorteland welkom is nie, is onwaar. Die meerderheid Afrikaners sal egter nie met […]


Current track

Title

Artist