fbpx

nuuskommentaar

Page: 4

Nuuskommentaar: 5 September Sowat dertig jaar na die hereniging van Wes- en Oos-Duitsland het verkiesings in twee Oos-Duitse deelstate die afgelope naweek hernude vrae oor die toekoms van die politieke middelgrond in Europa laat ontstaan. Die regs-populistiese Alternatief vir Duitsland het soos verwag, en ten spyte van ‘n enorme veldtog teen die party, daarin geslaag […]

Nuuskommentaar: 4 September In landbougeledere het die seisoen van kongresse aangebreek, waar  sekere provinsiale en nasionale landbou-unies hulle visie en beleid vir die volgende jaar uitstippel in die lig van verwikkelinge die afgelope jaar en waar leiers vir die volgende termyn aangewys word. Die kongresse word ook gebruik om gassprekers te nooi wat hulle kundigheid […]

Nuuskommnetaar: 2 September Die onlangse uitspraak van die Gelykheidshof in die saak van Nelson Mandela Foundation v Afriforum bied vir ons ‘n besondere geleentheid – om te sien hoe ‘n taboe gevestig en geformaliseer word. ‘n “Taboe”, in die tegniese sin van die woord, verwys na ‘n verbod wat deur ‘n bykans ‘n hele samelewing […]

Nuuskommentaar: 29 Augustus 25 jaar gelede het Walt Disney die eerste maal die animasie-fliek Lion King uitgereik. Dit was Junie 1994. Suid-Afrika het twee maande tevore die nuwe era van meerderheidsregering bereik, met die Nelson Mandela as staatshoof. Daar was algemene euforie in die lug. ‘n Splinternuwe regering met nuwe ministers en ‘n nuwe parlement, […]

Pretoria FM Nuuskommentaar – 28 Augustus Velenkosini Hlabisa is op Sondag 25 Augustus as die nuwe leier van die Inkatha Vryheidsparty, die IVP, aangewys.  Dit kom na die uittrede van Mangsothu Buthelezi, wat sedert die party se stigting in 1975 die leier was. Vir Suid-Afrika is die rigting wat die nuwe IVP leierskap inneem belangriker […]

Nuuskommentaar: 26 Augustus Uit die leserskommentaar van lesers van die gedrukte en kubernuusmedia, kan maklik afgelei word dat daar wydverspreide opvattings is dat die media maar lekker kluitjies bak – veral as dit kom by politieke nuus. Die redes vir die wantroue verskil van persoonlike ervarings waar die media die kat met berigte aan die […]

Nuuskommentaar: 23 Augustus Gereformeerde kerke herdenk elke jaar op die Sondag naaste aan 24 Augustus die Christen martelare, die mense wat ter wille van hulle geloof gely het en gesterf het. Martelare is bekend in die geskiedenis van die Christendom.  Dit het begin met Jesus self, wat deur die Romeinse owerheid gekruisig is.  Daarna lees […]

Nuuskommentaar: 21 Augustus Sowat ‘n dekade na die finansiële krisisse in die Verenigde State van Amerika en daarna in Europa, bestaan daar nou weer vrese vir nuwe ekonomiese uitdagings. Verskeie ekonome en kommentators het die afgelope week of twee daarop gewys dat ‘n resessie in die Euro-sone, Brittanje en die VSA moontlik is en dat […]

Nuuskommentaar: 20 Augustus Die massaskietvoorvalle in Dayton en El Paso in die VSA het vuurwapenbeheer tot heel voor in politieke debatvoering onder voorstaanders van ’n vuurwapenvrye samelewing geplaas. Laasge-noemde het 31 mense dood gelaat en talle ander gewond. Die debat rondom vuurwapens het die VSA weereens verdeel rondom die oplossing vir die beweerde probleem.      […]

Nuuskommentaar: 16 Augustus ‘n Gewilde verskoning vir die gebrek aan leierskap van President Cyril Ramaphosa, is dat hy graag die land wíl regruk, maar ongelukkig nie kán nie. Die rede wat hiervoor aangevoer word, is dat sy posisie nie sterk genoeg is nie as gevolg van die verdeeldheid en politieke “burgeroorlog” in die ANC. Hierdie […]


Current track

Title

Artist