fbpx

Jaco Kleynhans

Nuuskommentaar: 14 Januarie Ursula von der Leyen die president van die Europese Kommissie, het onlangs in ‘n onderhoud met die Duitse publikasie, Der Spiegel, verwys na die enorme verlies aan politieke kapitaal vir die Europese Unie weens die voortdurende Brexit-krisis die afgelope drie jaar. Volgens haar het die Europese Kommissie die afgelope drie jaar nagte […]

Nuuskommentaar: 26 November Op 12 Desember sal Britse kiesers in 650 kiesafdelings in Engeland, Wallis, Skotland en Noord-Ierland na die stembus gaan om te bepaal watter party vir die volgende paar jaar die Verenigde Koninkryk sal regeer. Die veldtog in aanloop tot die verkiesing word gekenmerk deur politieke uiterstes, wantroue in kandidate, oordrewe en onuitvoerbare […]

Nuuskommentaar: 12 November President Emmanuel Macron van Frankryk het verlede week ‘n diplomatieke krisis veroorsaak toe hy in ‘n media-onderhoud gesê het dat Bosnië Herzegowina ‘n tydbom is wat vir die Europese Unie ‘n ernstige bedreiging inhou. Macron se uitspraak en Frankryk se onlangse teenstand teen die insluiting van Albanië en Noord-Masedonië as lidlande van […]

Nuuskommentaar: 4 November Amerikaanse burgers sal oor ‘n jaar van nou af na die stembus gaan om te besluit of Donald Trump ‘n tweede termyn as President van die VSA sal dien. Die Amerikaanse verkiesingsveldtog is reeds in volle swang met die presidentskandidate van die Demokratiese Party wat meeding om hul party se nominasie. Een […]

Nuuskommentaar: 29 Oktober Verlede Vrydag het sowat een miljoen vreedsame betogers opgeruk na Santiago, die hoofstad van Chili in Suid-Amerika om aan ‘n optog deel te neem. Die omvang van die optog het dié land se regering genoop om onmiddellik hervormings in te stel. In Libanon in die Midde-Ooste het ook ‘n miljoen betogers, sowat […]

Nuuskommentaar: 22 Oktober ‘n Herrie het losgebars toe President Donald Trump van Amerika onlangs aangekondig het dat hy die laaste Amerikaanse soldate uit die noorde van Sirië gaan onttrek. Met hierdie aankondiging het Trump nie net voldoen aan ‘n belofte wat hy tydens die 2016-verkiesingsveldtog aan kiesers gemaak het nie, maar het hy ook die […]

Nuuskommentaar: 14 Oktober Met ‘n week oor voor Kanada se federale verkiesing op 21 Oktober kan die verkiesingsveldtog as vervelig en oninspirerend bestempel word. Tog is die uitslag heeltemal onseker met die Eerste Minister Justin Trudeau wat na heelwat uitdagings tydens sy eerste termyn herkies kan word of deur die nuwe leier van die Konserwatiewe […]

Nuuskommentaar: 16 September Na verskeie terugslae die afgelope paar weke word daar wyd bespiegel oor of die Britse Eerste Minister Boris Johnson nog daarin gaan slaag om Brittanje se onttrekking uit die Europese Unie suksesvol deur te voer. ‘n Meerderheid van Britse parlementslede staan duidelik sy pogings tee en dit raak duidelik dat slegs ‘n […]

Nuuskommentaar: 11 September Sedert die  immigrasiekrisis van 2015 is die wêreld deeglik bewus van die probleem van onwettige immigrasie na Europa. Terwyl die golf van onwettige immigrasie die afgelope paar jaar oor Europa gespoel het, tref ‘n ander soort golf verskeie Europese lande. Wettige immigrasie na verskeie Europese lande het ook drasties toegeneem. Hierdie immigrasie […]

Nuuskommentaar: 5 September Sowat dertig jaar na die hereniging van Wes- en Oos-Duitsland het verkiesings in twee Oos-Duitse deelstate die afgelope naweek hernude vrae oor die toekoms van die politieke middelgrond in Europa laat ontstaan. Die regs-populistiese Alternatief vir Duitsland het soos verwag, en ten spyte van ‘n enorme veldtog teen die party, daarin geslaag […]


Current track

Title

Artist