fbpx

Flip Buys

Nuuskommentaar: 11 Oktober Die afgelope week het die boek, “Die pad na selfbestuur”, uit die pen van Flip Buys verskyn. Gegewe sy posisie as voorsitter van die Solidariteit Beweging is Buys se boek insiggewend vir die pad wat dié Beweging in die komende dekades sal inslaan, en die rol wat dit in Suid-Afrika sal speel. […]

Nuuskommentaar: 16 Augustus ‘n Gewilde verskoning vir die gebrek aan leierskap van President Cyril Ramaphosa, is dat hy graag die land wíl regruk, maar ongelukkig nie kán nie. Die rede wat hiervoor aangevoer word, is dat sy posisie nie sterk genoeg is nie as gevolg van die verdeeldheid en politieke “burgeroorlog” in die ANC. Hierdie […]

Nuuskommentaar: 3 Julie Afrikaners het die Suid-Afrikaanse staat vir so lank regeer dat ons ons identiteit grootliks met die van die staat vereenselwig het. Dit is byvoorbeeld ‘n algemene verskynsel dat baie Afrikaners hulself as “Suid-Afrikaners” beskryf, terwyl hulle eintlik “Afrikaner” bedoel. Afrikaner identiteit strek oor eeue, en het veel vroeër as die staat “ […]

Nuuskommentaar: 24 Mei Die afgelope verkiesing het weereens getoon dat Suid-Afrika ʼn demografiese demokrasie is waar kiesers volgens identiteit, in plaas van beleid, stem. Die uitslae was grootliks dié van ʼn rassesensus. ʼn Betekenisvolle 74% van die kiesers het vir swart partye soos die ANC, EFF en IVP gestem, terwyl swart mense bo die ouderdom […]

Afrikaners moet konsentreer, nie ontbind deur inlywing by die meerderheid Die afgelope tyd was Afrikaanse doemprofete weer in sak en as oor die toekoms van Afrikaners. Hulle gebruik verkeerde statistieke om ‘n vooropgestelde prentjie van demografiese ondergang te regverdig. So word dan gesê dat Afrikaners te min is om voort te bestaan, waarna hulle weereens […]


Current track

Title

Artist