fbpx

Cyril Ramaphosa

Nuuskommentaar: 16 Augustus ‘n Gewilde verskoning vir die gebrek aan leierskap van President Cyril Ramaphosa, is dat hy graag die land wíl regruk, maar ongelukkig nie kán nie. Die rede wat hiervoor aangevoer word, is dat sy posisie nie sterk genoeg is nie as gevolg van die verdeeldheid en politieke “burgeroorlog” in die ANC. Hierdie […]

Nuuskommentaar: 15 Julie Min gebeurtenisse is oor die afgelope twee-en-ʼn-half dekades so vormend tot Suid-Afrika se politiek en ekonomie soos die vyfjaarlikse ANC-kongres.  Tydens hierdie kongresse word die ANC se nuwe leierskapstrukture aangewys, wat tot dus ver ook ons land se volgende president vir ons uitgewys het.  Die ANC se kongres van 2017 was nie […]

Nuuskommentaar: 27 Junie President Cyril Ramaphosa se idee van ’n trots Suid Afrikaanse Wakanda gaan op verskeie vlakke misluk. Eerstens is hy verkeerd as hy dink ons het nuwe stede nodig. Ons het reeds genoeg stede wat nie die nodige dienste aan sy inwoners kan lewer nie. ’n Nuwe stad, met wolkekrabbers, skole, universiteite en […]

Nuuskommentaar: 26 Junie Ek droom van ʼn land  waarin alle mense werklik vry kan wees. Vry om ten volle Suid-Afrikaner te kan wees, vry van kunsmatige rasbeperkinge en vry van haat en beskuldigings. Ek droom van ʼn land  waarin mense mekaar respekteer vir elkeen se diverse kulturele, taal ek geloofsagtergrond  en nie voortdurend die raskaart […]

Nuuskommentaar: 20 Junie In die parlement is lede al vergelyk met esels deur Langenhoven, met hoenders, bobbejane en vlermuise. Watter rol het adjunk president David Mabuza gespeel in die aanwys van die voorsitters van Parlementêre portefeuljekomitees? Die ANC se top ses moes die name goedkeur. As na name soos Supra Mahumapelo, Faith Muthambi en Mosebenzi […]


Current track

Title

Artist