Sóveel twee-pot onttrekkings op dag een

Deur on

4 September 2024

Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, sê die inkomstediens het op die eerste dag van die nuwe tweepot-stelsel 2 759 versoeke gekry van mense wat geld uit hulle pensioenfonds wil onttrek.

Dit verteenwoordig onttrekkings ter waarde van R103-miljoen, en sal sowat sowat R6,7-miljoen tot die fiskus voeg.

Kieswetter sê dat die SAID ook versoeke ingevolge die nuwe wetgewing so spoedig moontlik wil verwerk en dat dit met behulp van kunsmatige intelligensie gedoen word.

Die doelwit is om aansoeke binne vyf-sekondes aan die inkomstediens se kant te verwerk.


Lees verder

Current track

Title

Artist