SKOLE
Pretoria FM wil `n deurlopende verhouding met alle skole in ons gemeenskap bou én `n langtermyn pad saam met elke skool stap om die groei van skole te bevorder.
Daarom bied Pretoria FM eksklusiewe skole geleentheidspakkette vir die bemarking van spesiale geleenthede, soos ‘n opedag, sportgeleentheid, en meer.
Moet nie hierdie geleentheid misloop nie! Kontak ons vandag nog om jou skool se spesiale geleentheidspakket te bespreek.
Buite-uitsendingspakket:
- Een (1) buite-uitsending by jou skool se spesiale geleentheid (onderhewig aan beskikbaarheid).
- Twintig (20) leesadvertensies twee (2) weke voor die spesiale geleentheid.
- Een (1) sosiale media plasing/storie op Pretoria FM se Facebook- en Instagramblad.
- Een (1) roterende webbanier op Pretoria FM se webblad vir een (1) maand voor die spesiale geleentheid.
OF
Verslaggewingspakket:
- Verslaggewing deur ‘n Pretoria FM omroeper/verslaggewer by jou skool se spesiale geleentheid (onderhewig aan beskikbaarheid).
- Vier-en-twintig (24) leesadvertensies twee (2) weke voor die spesiale geleentheid.
- Een (1) vyf (5) minute mediumtyd promosieonderhoud in die week voor die spesiale geleentheid.
- Een (1) sosiale media plasing/storie op Pretoria FM se Facebook- en Instagramblad.
- Een (1) roterende webbanier op Pretoria FM se webblad vir een (1) maand voor die spesiale geleentheid.
Tariewe sluit BTW en agentskapskommissie uit.
Bepalings en voorwaardes geld.
Ek stel belang om my skool op Pretoria FM te adverteer.
Hierdie vorm moet slegs voltooi word as jy jou skool by Pretoria FM wil adverteer en nié vir algemene navrae nie. Voltooi die vorm onder “KONTAK ONS” vir algemene navrae.
Hoekom moet jy op Pretoria FM adverteer?
Ons is een van die grootste gemeenskapsradiostasies.
Ons bereik oor die 350,000 luisteraars in Gauteng.
Klankkoerantprogramme word ook op kleiner plaaslike radiostasies uitgesaai.
Ons is maklik bereikbaar op verskillende platforms regoor Suid-Afrika.