Riaan Grobler.
Op die lug
Saterdag | 11:00 | 17:00 |
---|
Riaan Grobler
Saterdae tussen 11 uur die oggend en 5 uur die middag kan jy regmaak vir Naweek-kuier met Riaan Grobler.
Hier gaan jy uitvind waar jou gunsteling kunstenaars optree, hy vertel jou van die grootste nuusgebeure van die afgelope week in Klankkoerant Naweek, bring vir jou van sy persoonlike gunstelinge in Riaan se Mengelmoestreffers en natuurlik tussen 16:00 en 17:00 die PretoriaFM S.A. Top 10
11:00 – 16:00 met Riaan Grobler
11:00 Volledige bulletin
13:00 Volledige bulletin
13:05 Reënvalverslag
13:15 Bielies van die Boerejol o.l.v. Black Swart
15:00 Riaan se mengelmoestreffers
16:00 Top Tien o.l.v. Riaan Grobler

Lees meer