<--Google Webmaster Tool-->

SEWE VOOR SEWE – JUNIE 2022

Deur on

Kommentaar op gebeure van die dag vanuit ‘n Christelike perspektief

30 Junie-Ds Adri van Staden, Emeritus leraar aan die AP Kerk-Die Boek van die lewe
29 Junie-Ds Adri van Staden, Emeritus leraar aan die AP Kerk-Die Gees bemagtig die Sterfling
28 Juniue- Ds Lourens Venter van die Gereformeerde Kerk Centurion-Die ewigheidswaarde van werk
27 Junie Dr Jan Botha, Deeltydse prdikant van die NG Gemeente Moot Vallei- Om hoop te verloor.
24 Junie-Ds Liesl Krause-Wiid van die Familiekerk, die NG Gemeente Kameeldrift-Wes-Huwelike vir God
23 Junie- Dr Gerhard Nel van die NHK, Horison Gemeente, Wesrand – God en verwoesting
22 Junie- Ds Werner Brotherton van die Gereformeerde Kerk Vryheid- ‘n Ewige Nalatenskap
21 Junie- Ds Johan Fleischman van die Gereformeerde Kerk Kaapstad- Om in Jesus te bly
20 Junie- Ds Hardus Lee van die Gereformeerde Kerk Derdepoort- Ps 93
17 Junie, Prof Izak Brink, Emeritus professor aan die AP Kerk- Wat jy doen, doen dit vir die Here
15 Junie- Ds Schalk Strauss, Redakteur van die AP Kerk se Boodskapper- Die maand van trotse sondeparrades
14 Junie- Dr Gerhard Nel van die NHK se Horison gemeente aan die Wesrand- Geskep om meer soss Christus te word
13 Junie-Ds Liesl Krause-Wiid van die Familiekerk, die NG Gemeente Kameeldrift-Wes-Sagte woorde is genesende salf
10 Junie-Prof Adriaan Pont, Emeritus professor in Kerkreg en Kerkgeskiedenis aan die Universiteit van Pretoria- Die laaste toekoms
9 Junie- Ds Steve Oxton- Nederduits Hervormde Kerk Wapadrand-Tevrede
8 Junie- Dr Gerhard Lindeque van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika- Om die enigste ware God te ken
7 Mei- Ds Adri van Staden, Emeritus leraar van die AP Kerk-Van Natuurlike tot verheerlikte liggame
6 Junie-Prof Adriaan Pont, Emeritus professor in Kerkreg en Kerkgeskiedenis aan die Universiteit van Pretoria- Die hemelvaart
3 Junie- Ds Willie Sauer van die Nederduits Hervormde Kerk Waterberg- Hoop is nie van sien afhanklik nie
2 Junie- Ds Adri van Staden, Emeritus leraar in die AP Kerk- Van vernederte tot verheerlikte.
1 Junie – Ds Johan Schutte van die Gereformeerde Kerk Hermanus – Ek kom gou

Lees verder

Current track

Title

Artist