<--Google Webmaster Tool-->

SEWE VOOR SEWE – JULIE 2022

Deur on

  • Kommentaar op gebeure van die dag vanuit ‘n Christelike perspektief
29 Julie-Ds Marius Breytenbach van die NG Kerk Stellenberg-Bekommernis
28 Julie-Ds Lourens Venter van die Gereformeerde Kerk Centurion- God se Woord is Ewig.
27 Julie-Dr Wicus Buys van die Begrond Stigting-Buig of breek..
26 Julie- Ds Schalk Strauss, Redakteur van die AP Kerk se Boodskapper- Hoe naby gaan jy aan die hemel kom?
25 Julie- Dr Jan Botha, Deeltydse predikant van die NG Gemeente Moot-Vallei- Gooi ankers
22 Julie-Prof Adriaan Pont, Emeritus professor in Kerkgeskiedenis en Kerkreg aan die Universiteit van Pretoria-Jesus het die antwoord op ons vrae
21 Julie-Dr Stefan Joubert uit die boek: Die teenwoordigheid van die Allerhoogste-Daar’s altyd lig op die pad….
20 Julie-Prof Adriaan Pont, Emeritus professor in Kerkgeskiedenis en Kerkreg aan die Universiteit van Pretoria-Standvastig en onwankelbaar
19 Julie-Ds Fanie Naude, Emeritus predikant van die Gereformeerde Gemeente Greylingstad, Ons helper, ons Trooster, ons Voorspraak
18 Julie-Dr Stefan Joubert van die Universiteit van Pretoria-My pad loop deur my kop
15 Julie-Ds Fanie Naude, emeritus predikant van die Hervormde Gemeente Greylingstad -Die ingang
14 Julie-Ds Barend Vos-Vredemakers
13 Julie- Emeritus dr Theuns de Klerk van die Gereformeerde Kerk-Elke gelowige het n verlede en elke sondaar het ‘n toekoms
12 Julie- Ds Barnie vd Walt van die Geref Kerk, Paarl – Bewus van my swakheid
11 Julie-Prof Izak Brink, Emeritus professor aan die AP Kerk-Draers van die Swaard van die Geloof
8 Julie-Prof Adriaan Pont, Emeritus professor in Kerkgeskiedenis en Kerkreg aan die Universiteit van Pretoria- Ons Verwagting
7 Julie-Ds Adri van Staden, Emeritus leraar aan die AP Kerk-‘n Nimmereindigende lewe by God
7 Julie-Prof Adriaan Pont, Emeritus professor in Kerkgeskiedenis en Kerkreg aan die Universiteit van Pretoria-Ons taak in die wêreld
5 Julie-Ds Fanie Naude Emeritus predikant van die Hervormde Gemeente Greylingstad-Die Wooord Van God
4 Julie-Dr Wicus Buys van die Begrond Instituut- Die trotsheid wat jou oplig
1 Julie-Ds Pieter le Roux van die Gereformeerde Gemeente Wonderboompoort- Die onweerstaanbaarheid van Heiligheid

Current track

Title

Artist