<--Google Webmaster Tool-->

SEWE VOOR SEWE – FEBRUARIE 2022

Deur on

Kommentaar op gebeure van die dag vanuit ‘n Christelike perspektief

28 Feb- Ds Hardus Lee van die Gereformeerde Kerk Derdepoort- Vrygemaak tot liefdevolle gehoorsaamheid
25 Feb- Ds Ernest Vogt van die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika- Volg die voorbeeld van Christus
24 Feb- Ds Lourens Venter van die Gereformeerde Kerk Centurion- Die ope geheim van God se genade
23 Feb- Dr Jan Botha, Deeltydse predikant van die NG Kerk Mootvallei- Om spoor te sny
22 Feb Ds Gerard Nel- Dit is Ek
21 Feb- Prof Izak Brink, Emeritus professor aan die AP Kerk- God regeer oor Sy skepping
18 Feb- Ds Werner Brotherton van die Gereformeerde Kerk Vryheid- Ek en my huis, ons sal die Here dien
17 Feb- Dr Johan Otto van die Geloofsbond van Hervormde Kerke Premiermyn- Die toekoms veilig by God
16 Feb- Ds Johan Mouton van die Geloofsbond van Hervormde kerke- Mag ons vir die dooies bid?
15 Feb-Prof Adriaan Pont, Emeritus Professor van Kerkreg en Kerkgeskiedenis aan UP- Die Geloof gee lewe
14 Feb- Dr Marius Aucamp, Emeritus predikant verbonde aan die Gereformeerde Kerk- Die vreugde om te kan gee
11 Feb-Dr Wickus Buys van die Begrondstigting- Om normaal verbind te bly
10 Feb- Dr Gerhard Nel van die Ned Herv Kerk se Horison gemeente aan die Wesrand- Na alles bly die liefde
9 Feb-Prof Adriaan Pont, Emeritus Professor van Kerkreg en Kerkgeskiedenis aan UP-
8 Feb- Ds Schalk Strauss, Redakteur van die APK se Boodskapper- Jou tyd is nie in jou hande nie.
7 Feb- Ds Adri van Staden, Emeritus leraar van die AP Kerk- Ons is saam met Christus verheerlik
4 Feb- Dr Wouter van Wyk van die Nederduits Hervormde Kerk- Die Goddelike stem van liefdesdiens
3 Feb- Prof Adriaan Pont, Emeritus Professor van Kerkreg en Kerkgeskiedenis aan UP-Geloof en dankbaarheid- Die verhaal van die ryk jong man
2 Feb- Ds Schalk Strauss, Redakteur van die AP Kerk se Boodskapper- Sola Sacra Scriptura
1 Feb- Dr Jan Botha, deeltydse predikant, NG Kerk Mootvallei – Leef as ‘n wyse mens

Current track

Title

Artist