<--Google Webmaster Tool-->

SEWE VOOR SEWE – APRIL 2022

Deur on

Kommentaar op gebeure van die dag vanuit ‘n Christelike perspektief

29 April-Dr Jan Botha, Deeltydse predikant verbonde aan die NG Gemeente Moot-Vallei-Die drie-enige God bemagtig mense.
28 April- Ds Liesl Krause-Wiid van die Familie Kerk, die NG Gemeente Kameeldrift Oos-Jy het ‘n Herder wat vir jou sorg
26 April- Ds Lourens Venter van die Gereformeerde Kerk Centurion- Ware vryheid is verbind aan God se wet.
25 April-Dr Gerhard Nel van die Nederduits Hervormde Kerk se Horison gemeente aan die Wesrand- Hoe stewig is jy geanker
22 April- Ds Schalk Strauss, Redakteur van die AP Kerk se Boodskapper-Dat jy lees is minder belangrik as wat jy lees
21 April- Dr Wicus Buys van die Begrondstigting- Wees vrugbaar, vermeerder en vul
20 April-Dr Gerhard Nel van die Nederduits Hervormde Kerk se Horison gemeente aan die Wesrand- Wie is Jesus vir jou?
19 April- Ds Fanie Naude, Emeritus predikant van die Hervormde gemeente Greylingstad-Die Leidsman
14 April- Prof Adriaan Pont, Emeritus predikant in Kerkgeskiedenis en Kerkreg aan UP- Paasfees
13 April- Dr Wouter van Wyk Sinodaal NHK- Spot met ‘n magtelose
12 April- Ds Pieter le Roux van die Gereformeerde Gemeente Wonderboompoort- Getrou in die klein dinge
11 April- Ds Michael Muller van die Nederduits Hervormde Kerk Klerksdorp- Die einde van lyding
8 April- Ds Adri van Staden, Emeritus Leraar van die AP Kerk- Verseël deur die Heilige Gees
7 April- Ds Pierre Cilliers van die Gereformeerde gemeente Daniëlskuil-Hannah se lofsang tot eer van die Here
6 April- Ds Hardus Lee van die Gereformeerde Kerk Derdepoort- Ps 150
5 April- Prof Adriaan Pont, Emeritus predikant in Kerkgeskiedenis en Kerkreg aan UP-God se geduld met sondaars
1 April Ds Adri van Staden, Emeritus leraar aan die AP Kerk-Christus se verheerliking lei tot ons verheerliking…

Current track

Title

Artist