fbpx

Pretoria FM Nuusbrief

Bly op hoogte met alles wat by Pretoria FM gebeur deur in te teken op ons nuusbrief.

Pretoria FM se e-nuusbrief word elke maand aan meer as 3 000 intekenare gestuur. Die nuusbrief bied `n programvooruitsig en hou luisteraars op hoogte van alles wat by die radio gebeur. Daar word ook skakels geplaas na gewilde webgrepe en ander interessanthede wat op ons webblad verskyn. Intekenare reageer op elke uitgawe wat as bewys dien dat die nuusbrief getrou gelees word en nie net in `n in-mandjie (inbox) bly lê nie.

Teken in.

Hoekom moet jy op Pretoria FM adverteer?

• Ons is een van die grootste gemeenskap radiostasies

Ons is een van die grootste gemeenskapsradiostasies.

Ons bereik oor die 350,000 luisteraars in Gauteng

Ons bereik oor die 350,000 luisteraars in Gauteng.

Ons programme word op kleiner plaaslike radiostasies uitgesaai

Klankkorantprogramme word ook op kleiner plaaslike radiostasies uitgesaai.

• Ons programme word op kleiner plaaslike radiostasies uitgesaai

Ons is maklik bereikbaar op verkillende platforms regoor Suid-Afrika.

Current track

Title

Artist