fbpx

PIETER PRAAT PADKOS PADLANGS

Deur on Des 27, 2019

Lesing van Pieter de Villiers – Aanbieder: André Liebenberg

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 KERSPROGRAM-PADKOS-PADLANGS 55 MB

Laat 'n boodskap
  1. Billy Olivier   On   Des 27, 2019 at 10:31 am

    Een van die beste programme ooit, het hom probeer Google om te sien of hy enige boeke geskryf het, of dalk enige iets op “You Tube” geplaas is
    Moet daar dalk n titel bykom het Dr en Pastoor probeer, kry net ons X Springbok Afrigter daar

    • Jacques Pienaar   On   Des 28, 2019 at 7:06 am

      Ek het ook gedink dit was ‘n uitstekende program en was by verdere ondersoek op Google ook oorweldig met net “snorre” wat seker nou nog kook oor ons die rugby wêreldbeker gewen het!!!

    • Jacques Pienaar   On   Des 28, 2019 at 10:11 am

      Ook gedink dit is ‘n baie goeie program. Sal ook graag meer van Pieter de Villiers se materiaal wil bekom! Google en Youtube was nie baie helpvol nie. Kan iemand meer inligting verskaf?

  2. Zack Lotter   On   Jan 2, 2020 at 5:29 pm

    Ek het dit nogal geniet,tussen deur alles was hierdie boodkap vir my ‘n regte “eye opener”. Weet nou baie meer as wat ek oorspronklik geweet het .

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist