<--Google Webmaster Tool-->

Pastore in hegtenis geneem oor kerkgangers in kelder

Deur on

4 Julie 2022

Twee pastore van Nigerië is in hegtenis geneem nadat owerhede Vrydag 77 mense uit ‘n kerk se kelder gered het.

Die pastore het vir kerkgangers gesê dat hulle in die kerkgebou moet bly tot die wederkoms.

Luidens berigte het die pastore voorspel dat die wederkoms in April sou plaasvind, maar het die datum later na September aangeskuif.

Uit die 77 mense wat in die Whole Bible Believers se kelder was, was 26 kinders.

Dit is in hierdie stadium onbekend hoe lank die kerkgangers in die kerk se kelder gewoon het.


Lees verder

Current track

Title

Artist