Pa se borgtogaansoek misluk nadat hy glo sy 2-jarige kleuter vermoor

Deur on

15 September 2021

‘n 47-jarige Noordwes-man se aansoek om borgtog het in die Klerksdorp-landdroshof misluk nadat hy na bewering sy 2-jarige dogtertjie vermoor het.

Dié pa, Mokete Legodi is in hegtenis geneem nadat sy kleuter se ontbinde liggaam in die plafon van sy huis in Alabama, naby Klerksdorp gevind is.

Die man het glo sy kind is op 13 Mei 2021 by sy meisie se huis ontvoer terwyl sy in die hospitaal was. Haar liggaam is deur sy bure ontdek.

Die staat het sy borgtogaansoek teengestaan omdat hy – volgens hulle ‘n vlugrisiko is. Die staatsaanklaer, advocaat Rieke Krause meen die verdagte het kontak met die kind se ma gemaak, selfs vanuit die tronk.

Die saak is tot 27 Oktober uitgestel.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier


Current track

Title

Artist