OGGENDKUIER MET SUSAN – SEPTEMBER 2023

Deur on

Susan Botha kuier heerlik oor ‘n oggendkoffie …

Kobus Hayward van die werkgewersorganisasie, NEASA
Hoe word oortyd bereken en is dit iets wat werknemers as vanselfsprekend kan aanvaar
Terwyl die Padongelukkefonds dikwels onder kritiek deurloop is daar nou `n wysigingswet wat in die vooruitsig gestel word. Ons gesels met die prokureur Gert Nel van Gert Nel Ingelyf wat goed ingegrawe is in die tema.
Album vrystelling
Regsgesprek: Testament week Program 2 met Willie Spies.
Ons het heelwat reaksie gekry na verlede week se gesprek oor Testamenteweek. In hierdie uitsending van Regsgesprek kyk ons na van die vrae wat uit ons vorige gesprek gespruit het. Willies Spies van die prokureursfirma Hurter Spies Ingelyf is weer by ons in die ateljee.
Susan gesels met Daniel Baron oor sy nuwe enkelsnit, Seasons
Minke Brits kuier by Susan en gesels oor haar nuwe enkelsnit, Vellies
Susan gesels met William Wolf oor sy nuwe enkelsnit, Vir ewig
Testament week met Willie Spies

Current track

Title

Artist