OGGENDKUIER MET SUSAN – OKTOBER 2023

Deur on

Susan Botha kuier heerlik oor ‘n oggendkoffie …

Regsgesprek: Marius du Toit van Du Toit Prokureurs.
Wat is jou regte wanneer jy in hegtenis geneem word en hoe vinnig moet jy in die hof verskyn
Magriet Groenewald : Sosiale Media spesialis
Hierdie kreatiewe ghoeroe is passievol daaroor om entrepreneurs, sake-eienaars en beïnvloeders te bemagtig
In hierdie aflewering van Regsgesprek praat ons oor familietrusts. Die deelnemers aan die gesprek is Willie Spies van Hurter Spies Ingelyf en Jean-Louis Nel, belastingdirekteur by Van Huyssteens Kommersiële Prokureurs.
Riëtte Oosthuizen van Riëtte Oosthuizen Prokureurs
Die Grondwethof het die afgelope week dele van die Wet op Egskeiding ongrondwetlik verklaar en die parlement twee jaar tyd gegee om dit reg te stel.
Mandament van Spoolie
In vandag se Regsgesprek gesels kyk ons weer na die Mandament van Spolie en die wyse waarop dit grondeienaars teen grondbesetters kan beskerm. Ons gesels hieroor met advokaat Johan Hamman.
‘n Kongres oor ADHD oftewel aandag-afleibaarheid is onlangs in Suid-Afrika gehou. Tydens hierdie kongres is daar vasgestel dat ‘n gebrek aan kennis en finansiering diagnose bemoeilik.
ADHD is die algemeenste psigiatriese versteuring onder kinders met ongeveer een uit elke 20 kinders wat daarmee in Suid-Afrika gediagnoseer word. 65-persent van hierdie gevalle word tot en met volwassenheid oorgedra.
ADHD word dikwels verkeerdelik gediagnoseer en ongelukkig is daar talle stigmas rakende die toestand. Ek sluit nou telefonies aan by die Hoof van Gesondheidsleierskap aan Stellenbosch Bestuurskool, prof Renata Schoeman.
Ons gesels vandag oor algemene arbeidskwessies wat strek van dienskontrakte tot afdanking. James Pretorius is `n regsadviseur by die LWO

Current track

Title

Artist