OGGENDKUIER MET SUSAN – NOVEMBER 2023

Deur on

Susan Botha kuier heerlik oor ‘n oggendkoffie …

Regsgesprek met dr Llewelyn Curlewis, ‘n regskenner verbonde aan die Universiteit van Pretoria. Ons kry vandag meer besonderhede oorn permanente ondersoekdirektoraat vir die Nasionale Vervolgingsgesag se beoogde aanklaergeleide ondersoeke
Regsgesprek: Woordvoerder: Daniela Ellerbeck – Prokureur en woordvoerder oor parlementêre verwante sake verbonde aan FOR SA
Die Spioenasiewetsontwerp (formeel bekend as die Algemene Intelligensie-wette Wysigingswet) – Waaroor handel hierdie Spioenasiewet?
Regsgesprek: Carel Crafford van Crafford Prokureurs
Wat is die verskil tussen n 13de tjek enn bonus en is werknemers geregtig op enige een van die twee?
Vandag kry ons meer besonderhede oor die KVBA. Ons gesels met Aidan Ackerman van Ackerman Prokureurs.

Current track

Title

Artist