OGGENDKUIER MET SUSAN – JUNIE 2023

Deur on

Susan Botha kuier heerlik oor ‘n oggendkoffie …

Akoestiek: Werner & Rozanne
Regsgesprek: Quintin Jordaan van Quintin Jordaan Prokureurs
Wat bepaal die wet oor die vervoer van vuurwapens? Veral met die jagseisoen op hande is dit belangrik dat vuurwapeneienaars bewus is van wat die wet bepaal
Keenan : Enkelsnit: Maze on me
Erns Grundling : Elders Frankryk
Tyddeel
Majozi: Enkelsnit: I’ll be there
Regsgesprek: Morné Mostert, bestuurder plaaslikeregeringsake van AfriForum
Wat is `n gemeenskap se regte en pligte is wanneer hulle die regering se dienste oorneem?
Jo Black: Boek: Die storie agter die storie
Bloedskenkerdag: Elana Koch werk vir SANBS en ook ontvanger van bloed
RAAF voorheen Bottomless Coffee Band
Carlo Büchner: Motiveringspreker op Tiktok
Regsgesprek: met Reghard Brits, sakeregkenner by Akademia
Wat is die belangrikste dinge om in ag te neem wanneer jy die eerste keer `n huis koop/verkoop?
Anja van Beek: Toksiese/ongunstige werksomgewing en hoe om dit te vermy Talentstrateeg, leierskap- en menslike hulpbron -kundige en uitvoerende afrigter ‘n Studie by die Harvard besigheidskool het bevind dat 80% van werknemers se werkstyd gaan verlore oor ‘n toksiese kollega en 78% het aangedui dat hul toegewydheid gedaal het terwyl 66% se produktiwiteit verlore is
Appel kom gesels oor sy nuwe enkelsnit Foute
Retief Burger: Net een Naam

Current track

Title

Artist