OGGENDKUIER MET SUSAN – JULIE 2023

Deur on

Susan Botha kuier heerlik oor ‘n oggendkoffie …

Deidre Barnard: Blond is
Wynand Strydom: Duiwel op jou skouer
OOGDRUPPELS EN OOGKWALE: Petru Terblanche; Oogkundige verbonde aan Eyeland Loftus Park
Daar is soveel verskillende oogdruppels op die mark beskikbaar, en as jy in die apteek inloop, is jy dikwels oorweldig met die hoeveelheid keuses beskikbaar. Daar is ook nie altyd iemand met die nodige kennis om te help nie, Mense vat dan sommer dalk die goedkoopste van die rak af, maar dit kan beteken dat dit nie noodwendig die gewenste uitwerking het nie.
Dan is daar nog diegene wat kontaklense dra, en dikwels is dit vir hulle selfs nog meer ingewikkeld.
Onderhoud Richelle Grant: Enkelsnit: Die een wat ek liefhet ft Stass
Mynhardt Kruger: Duet met Corlea: Audio / video op FB
Regsgesprek: Siviele litigasie met Johan Kriek van Kriek Wassenaar & Venter Ing
Natasha Joubert: Dankie vir die kruis
Voorhuwelikse kontrakte
Regsgesprek: Morné Venter, Dosent Menslikehulpbronne en arbeidsverhoudinge opleiding in die werkplek.
Augusta Zietsman: EP Breekgoed

Lees verder

Current track

Title

Artist