OGGENDKUIER MET SUSAN – DESEMBER 2023

Deur on

Susan Botha kuier heerlik oor ‘n oggendkoffie …

Regsgesprek: Willie Spies
Oorsig van die belangrikste sake en uitsprake van 2023
Micheal Blignaut: Enkelsnit vrystelling: Hou my jonk
Liam Bosman: Enkelsnit vrystelling: Brief vir jou
Regsgesprek: Verlof met Aidan Ackerman van Ackerman Prokureurs
Vandag kry ons meer besonderhede oor verlof.
16 Dae van Aktivisme: Snr Adv Salome Scheepers : SOCA NVG
Werner v/d Hoven: Somer in my keel
Nadine: Elevated love
Francois van Rensburg: Kersfees maand
Simone Pretorius: Onderonsie
Regsgesprek: Willie Spies
Die Grondwethof het gister die Vereniging van Onafhanklike Kandidate se aansoek om wysigings aan die kieswet ongrondwetlik te verklaar, van die hand gewys. Die OKV wou toesien dat die deur oopgemaak word vir onafhanklike kandidate om tydens volgende jaar se verkiesing aan 350 nasionale setels mee te ding.

Current track

Title

Artist