Susan Botha kuier heerlik oor ‘n oggendkoffie …
In vandag se Regsgesprek kry ons meer besonderhede oor wysigings wat aan die Wet op Gesinsgeweld aangebring is.
Salome Scheepers se kontak besonderhede: 012 845 6180 of epos sscheepers@npa.gov.za
Die hofsaak van Lauren Dickason in Nieu-Seeland het vir groot opslae die afgelope tyd gesorg. Dickason is skuldig bevind aan die moord van haar drie kinders. Haar regspan het deurlopend aangevoer dat sy nie toerekeningsvatbaar is nie weens `n geestestoestand. Vandag vra ons hoe Suid-Afrika se howe na geestestoestande kyk
Wanneer maak jy jouself skuldig aan laster op sosiale media en wat neem ‘n hof in oorweging wanneer daar besluit word of ‘n uitlating lasterlik is
Ons kry dikwels navrae oor die stand van sake by die Padongelukkefonds en gesels vandag met die prokureur Gert Nel van Gert Nel Ingelyf
Vandag gesels ons oor vrae wat die laaste tyd deur luisteraars aangestuur is oor arbeidskwessies met Carel Crafford van Crafford Prokureurs