OGGENDKUIER MET SUSAN – MEI 2023

Deur on

Susan Botha kuier heerlik oor ‘n oggendkoffie …

Regsgesprek: Kubermisdaad wet: Natasha Venter, n dosent in Regsgeleerdheid aan Akademia n Man is in hegtenis geneem nadat hy die gesigte van die Suid-Afrikaanse president, Cyril Ramaphosa en die minister van polisie, Bheki Cele, op pornografiese beelde geplaas het. Die man is inhegtenis geneem in gevolge die nuwe Kubermisdaadwet
Fanus Smith: John Deer hoed
Enkelsnit: Iemand anders
‘n Meer aggressiewe benadering deur die nasionale verbruikerstribunaal teenoor gewetenlose motorhandelaars wat weier om defektiewe voertuie te vervang, het daartoe gelei dat stywe boetes van tussen R50 000 en R100 000 die afgelope 14 maande opgelê is.
Gemeenskapsprojek
Waterregte
Sedert kykers veertien jaar gelede met Andriëtte kennis gemaak het op die SA IDOLS-verhoog, het sy sommer baie diep in musiekharte kom kruip en al keer-op-keer bewys hoekom sy haar plek in die plaaslike musiekbedryf verdien.
Die Piesangskille is twee studente van Potch (Daniel & Johan) en is reg om die musiekbedryf op horings te neem met hulle debuut enkelsnit “Mal Maandagaande” van hulle opkomende album Almal Gly. Hulle het vanoggend in OggendkuiermetSusan oor die enkelsnit gesels.
Onderhoud: Swerwer is n opkomende kunstenaar en hy het letterlik al die hele SA deur getoer met net n sak op sy rug vir 2 jaar lank! Hy is letterlik n Swerwer!
Tamlyn Wessels: Enigste een
Tamlyn ontdek haar talent as liedjieskrywer terwyl sy herstel van Gillian Barre sindroom.
“Enigste een” is ‘n snit wat gaan oor eerste liefde en dat ‘n mens nooit seker is hoe dinge werk in jou eerste verhouding nie, bloot omdat dit alles nuut is.
10:45 Kontreidagboek

Current track

Title

Artist