OGGENDKUIER MET SUSAN 23 JUNIE 2022

Deur on

Medies: Kinders en pynmedikasie – Daar’s geen ruimte vir foute begaan wanneer dit kom by pynmedikasie toedien vir baba’s of kinders nie. As jy te min gee kan dit dalk nie die nodige pynverligting bied nie, maar te veel kan lewer- en nierskade meebring. Ons gesels met Marizette Weldhagen, ‘n apteker van Medipost wat vir ons ouers en grootouers raad gee oor hoe om die dosering pynmedikasie – soos Bababeer se pap – nét reg te gee vir baba of kind.


Current track

Title

Artist