Susan Botha kuier heerlik oor ‘n oggendkoffie …
Het jy al ooit gewonder wat kon wees as jy net ‘n kans op liefde geneem het? Misgeloop geskryf deur Johan Vorster, Jacomien de Wet, en Esmé Fox vertel die storie van twee mense wat mekaar ontmoet het, ‘n sterk konneksie gedeel het en byna onmiddellik verlief geraak het. Of dit weens omstandighede, vrees of ander struikelblokke was, het hulle toe nooit bymekaar uitgekom nie, en smag nou oor ‘n afstand na mekaar.
n Tyd gelede het ons
‘n navraag van ‘n luisteraar oor die term ‘restrain of trade’ of
‘n handelsbeperking gekry. Vandag kry ons meer besonerhede hieroor
Onderwerp: Onderhoud vir meerderjarige kinders
Dalena is ‘n Internasionaal opgeleide Kognitiewe Breinwonwikkelings Spesialis
Beurtkrag het `n reuse invloed op sakeondernemings se bedrywighede en hulle produktiewe ure is dikwels uitgelewer aan die dag se beurtkragskedules. Vandag vra ons of werknemers se werksure aangepas mag word weens beurtkragskedules
Algehele wenner van verlede jaar se GHA-digkompetisie + speel van opname v/d gedig: Die dag toe jou son gekantel het.
Wat is verbuikers se regte wanneer dit by tyddeelkontrakte kom? Trudie Broekmann van Trudie Broekamnn-prokureurs wat al meer as 600 tyddeel-kontrakte suksesvol gekanselleer het, gee meer besonderhede
In vandag se Regsgesprek kry ons meer besonderhede oor besoldigingsbeslagleggingsbevele met dr Stephan van der Merwe van die Universiteit Stellenbosch se Regskliniek
Die ontslag van ‘n werknemer wat sy ondergeskiktes in die werkplek afgeknou het op grond van geslag, is prosedureel en substansieel billik bevind