fbpx

OGGENDKUIER MET ELSJE – MEDIESE SAKE – 13 FEBRUARIE

Deur on Feb 13, 2020

Suid-Afrika het sowat 105 mediese fondse, hoewel slegs 30 oop is vir die publiek. Sowat 8 miljoen landsburgers behoort aan hierdie fondse. Een van die belangrikste keuses wat Suid-Afrikaners moet maak is om die regte mediese fonds vir jou gesondheidsbehoeftes te kies. Gustav Dreyer praat met Elsje van Jaarsveld. Hy is ’n onafhanklike mediesefondsmakelaar van Care Medical Aid Consultants, Cmac, met 22 jaar se ondervinding in dié bedryf. : 012 991 0446

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 OK-200213-NETMEDIES 16 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist