OGGENDKUIER – 8 JUNIE 2021

Deur on

Regsgesprek: 

Geoutomatiseerde oproepe of “robocalls” na jou foon behoort van 1 Julie minder te raak soos wat die Inligtingsreguleerder uiteindelik die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting of die Popia-wet kan afdwing. Die Inligtingsreguleerder kan boetes van tot R10 miljoen, tronkstraf van tien jaar of ’n boete plús tronkstraf uitdeel as persoonlike inligting misbruik word. Vandag gesels ons oor die vereistes vir ondernemings of instellings wat met die publiek se persoonlike inligting werk terwyl ons volgende week na die publiek se regte sal kyk. Ons gesels met Daniël Eloff van die prokureursfirma Hurter Spies Ing


Current track

Title

Artist